Call us on: +27 (0) 87 55 10 100
Stage Audio Works - We supply the industry
QUICK LINKS

Afrikaans

Stage Audio Works is ‘n toonaangewende verskaffer en installeerder van die mees gevorderde tegnologie in die lewendige vermaakarena. Ons dryfveer is om aan die kliënt ‘n kwaliteit produk en diens te verskaf en altyd aan die voorpunt van tegnologie te wees. Stage Audio Works se visie is om die lewendige vermaakareana en die vermaaktegnologie in Afrika te verbeter.

Stage Audio Works is ‘n dinamiese, innoverende maatskappy waar passie, professionalisme en perfeksie die motivering is.

Stage Audio Works glo dat kwalitieit opleiding, kliëntesorg en ‘n professionele eindproduk die hoekstene vir kliënte-bevrediging en maatskappygroei is. “ons voorsien die industrie” is ons maatskappy se visie en missie. Verskaf beteken baie meer as net die verkoop van produkte; dit sluit ook diens, opleiding, ondersteuning en nog baie meer in.

Stage Audio Works voldoen aan die immergroeiende vereistes van die vermaaktegnologie met ‘n produk en diens wat beligting, klank, video, rigging en strukture insluit.

Verken die webwerf of kontak ons om nog meer uit te vind van ons.

[srp widget_title=”NEWS”  thumbnail_width=”80″ thumbnail_height=”80″ post_title_above_thumb=”yes” post_limit=”3″ post_date=”no” post_author_url=”no” post_category_link=”no” layout_mode=”multi_column” layout_num_cols=”3″ category_include=”75″]
Follow us on
© 2017 Stage Audio Works - leading international supplier, manufacturer and distributor of cutting-edge live entertainment, houses of worship, commercial and industrial technology solutions in Africa. The rights of the ownership of all trademarks are recognised. Information and specifications subject to change without notice. Any queries, comments should be directed to the Webmaster.